Ouers sal dikwels vir my vra: “Hoeveel stukke behoort my kind teen 2 jaar te kan bou?” Dit is geen eenvoudige vraag om te beantwoord nie aangesien kinders se vermoëns met legkaarte hemelsbreed verskil. Ek het al ‘n tweejarige gehad wat alle legkaarte op die rak oor en oor gebou en dit uiteindelik onderstebo kon [...]