‘n Splinternuwe, pragtige kinderverseboek is sopas deur die samesteller, Riana Scheepers, in Port Elizabeth bekend gestel. By hierdie geleentheid meld Riana ‘n paar interessante feite oor kinders en poësie. Ek haal haar kortliks aan: Kinderpoësie is leer sonder pyn. Dit laat die kind onvlug uit die werklikheid en neem hom op ‘n fantasievlug van pure [...]